Elegie as Griekse digvormVir Griekse fluite : vroeë Griekse elegiese poësie, W.J. Henderson : resensie

2010 
Vir Griekse fluite: vroee Griekse elegiese poesie is professor Henderson se tweede publikasie oor vroee Griekse poesie. Die eerste, Op Griekse lier: vroee Griekse liriese poesie (2004), het op die liriek as Griekse digvorm gefokus. Die onderhawige publikasie se fokus verskuif na die elegie as Griekse digvorm. Die outeur beskryf die werk as 'n sinchroniese ondersoek na die wesenseienskappe van die Griekse elegiese digvorm wat die werk van individuele digters of groepe digters aan die woord stel. Tog is daar ook spore van 'n diachroniese ontwikkelingsondersoek. Die outeur beskryf in die "Voorwoord" die teikenmark as "... steeds die klassikus, die literatuurwetenskaplike wat veral op genre fokus en die gevorderde student in klassieke of vergelykende literatuur; indien die gewone leser dit ook geniet of daarby baat vind, is dit 'n bonus".
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []