Wow, God! Oor die verrassende binnepret van glo, Daniël Louw : fokusresensies

2008 
Die skrywer is goed bekend as teoloog en akademikus op die terrein van die praktiese teologie. Maar met hierdie publikasie bewys hy homself egter bo alles as pastor met 'n oog vir die behoeftes van die moderne mens, en veral jongmense, gebalanseer met 'n gesonde dosis dogmatiek in 'n moderne baadjie.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []