The promotion of sustainable development through co-operation : a case for the creation of a global environmental organization?

2006 
Omgewingsregtelike samewerking In die artikel bespreek die outeur kortliks die internasionale omgewingsregtelike samewerkingsbeginsel (co-operation principle). Dit is belangrik dat state saamwerk om omgewingsprobleme op te los om sodoende te verseker dat volhoubare ontwikkeling bevorder kan word. Vervolgens ondersoek die outeur die moontlikheid vir die daarstel van 'n internasionale omgewingsorganisasie wat internasionale omgewingsregtelike samewerking kan fasiliteer. Ten slotte fokus die bydrae op voorstelle ten aansien van die struktuur, funksies en algemene werking van die internasionale omgewingsorganisasie.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []