An overview of the surface water resources in the Olifants River basin : technical note

1993 
A thorough understanding of the stochastic nature of streamflow, water availability and its utilization is essential for the formulation of effective water resource development and management strategies. The Olifants River basin study has, inter alia, been successful in modelling the hydrology and investigating the risk yield relationship for large dams in the basin. This overview of just one aspect of the study, the surface water resources, serves to highlight the information necessary for integrated basin management. Betroubare inligting oor die beskikbaarheid van oppervlakwater is onontbeerlik vir doelmatige en doeltreffende waterbronontwikkeling en -bestuurstrategie. Om hierdie rede is 'n grondige insig in die stochastiese aard van riviervloei en in verskillende gebruikerspatrone van wesenlike belang. Gedurende die Olifantsrivier-bekkenstudie is onder meer daarin geslaag om beide die hidrologie en die lewering van groot damme teen 'n bepaalde risiko te simuleer. Hierdie artikel fokus op die oppervlakwaterinligting as 'n belangrike inset in die besluitnemingsproses om gesamentlike benutting van waterbronne deur verskillende gebruikers in 'n rivierbekken te integreer.
    • Correction
    • Source
    • Cite
    • Save
    • Machine Reading By IdeaReader
    0
    References
    0
    Citations
    NaN
    KQI
    []